4,1
4,35 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Gegradeer vir 3+
Google Play Speletjies-beta word vereis om hierdie speletjie op Windows te installeer. Deur die beta en die speletjie af te laai, stem jy in tot Google se diensbepalings en Google Play se diensbepalings. Kom meer te wete.
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Lichess is 'n gratis/vrye, oopbron-skaaktoepassing aangedryf deur vrywilligers en skenkings.
Vandag speel Lichess-gebruikers elke dag meer as vyf miljoen speletjies. Lichess is een van die gewildste skaakwebwerwe ter wêreld terwyl dit 100% gratis bly.

Die volgende kenmerke is tans beskikbaar:
- speel intydse of korrespondensie skaak
- speel arena toernooie
- speel teen aanlyn bots
- los skaakraaisels op uit 'n wye verskeidenheid temas, aanlyn of vanlyn
- wedloop teen die klok in Puzzle Storm
- ontleed jou speletjies met die nuutste Stockfish plaaslik of op die bediener
- raadsredakteur
- bestudeer skaak met 'n samewerkende en interaktiewe studiekenmerk
- leer bordkoördinate
- speel oor die bord saam met 'n vriend
- kyk na regstreekse skaakuitsendings van alle groot skaaktoernooie
- kyk na Lichess TV en aanlyn streamers
- gebruik 'n skaakhorlosie vir jou oor die bordspeletjies
- baie verskillende bordtemas en stuk stelle
- persoonlike agtergrond temas
- Stelselkleure op Android 12+
- in 55 tale vertaal
Opgedateer op
04 Aug. 2025
Beskikbaar op
Android, Windows

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Persoonlike inligting, Boodskappe en 2 ander data
Data word geënkripteer tydens oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,1
4,08 k resensies

Wat's nuut

We continuously update the application with new features, improvements and bug fixes.

Release versions and more informations are available at:
https://github.com/lichess-org/mobile/releases

Play op die Rekenaar

Speel hierdie speletjie op jou Windows-rekenaar met Google Play Speletjies-beta

Amptelike Google-ervaring

Groter skerm

Vorder na die volgende vlak met verbeterde kontroles

Moeitelose sinkronisering tussen toestelle*

Verdien Google Play-punte

Minimum vereistes

  • Bedryfstelsel: Windows 10 (v2004)
  • Berging: Soliedestaatskyf (SSD) met 10 GB bergingspasie beskikbaar
  • Grafika: IntelⓇ UHD-grafika 630 GPU of vergelykbaar
  • Verwerker: 4 fisieke CPU-kerne
  • Geheue: 8 GB RAM
  • Windows-adminrekening
  • Hardewarevirtualisering moet aangeskakel wees

Besoek die Hulpsentrum om meer oor die vereistes te wete te kom

Intel is ’n geregistreerde handelsmerk van Intel Corporation of hul filiale. Windows is ’n handelsmerk van die Microsoft-maatskappygroep.

*Sal dalk nie vir hierdie speletjie beskikbaar wees nie

Appsteundienste

Meer oor die ontwikkelaar
LICHESS.ORG
contact@lichess.org
CHEZ LUCAS BONNET 9 RUE FLACHET 69100 VILLEURBANNE France
+33 6 48 81 09 49

Soortgelyke speletjies